Briels

Inconnu

Ver 1


 Trein Na Pretoria de Briels

fleche Commentaires [] fleche Note :
fleche Envoyer la tab à un(e) ami(e) fleche Tab envoyée par Guitariff fleche Soumettre une modification fleche 489 hits actuellement fleche Format imprimable
-->
Trein Na Pretoria - Briels sur Guitariff.net
D G D Dit het gebeur op die trein na Pretoria, die weer was bitterlik koud D G D A D In `n hoekie sit `n meisie, sy lyk vir my skaam en benoud D G D Die kondukteur vra vir haar kaartjie, sy se nee sy`t nie geld om een te koop D G D A D Maar ek moet gaan na Pretoria, al moet ek ook daarheen loop My moeder le daar op sterwe, en ek is haar enigste kind Ek moet gaan na Pretoria, as ek haar nog lewend wil vind Die kondukteur die neem toe haar handjie, daar is trane in sy een linker oog Jy kan ry met my na Pretoria, al moet ek jou kaartjie betaal In die kerkhof daar in Pretoria, is daar `n nuwe hopie grond Onder daardie hopie le begrawe, `n droewige kindjie se moeder Die konduteur neem weer haar handjie, toe hy sien hoe die kleine meisie ly Ek het nie eens `n kind nie, en nou kan jy maar by my bly en nou kan jy maar by my bly